HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week geen noemenswaardige reën in Riversdal se opvanggebied geval nie.
Al die damvlakke in die Hessequa-streek het dus konstant gebly.
Die jongste stand van damme:
24 April
- Korentepoortdam - 100,2
- Duivenhoksdam - 100,3%
- Olive Grovedam - 88%
- Jongensfonteindam - 100%
2 Mei
- Korentepoortdam - 100,12%
- Duivenhoksdam - 100,4%
- Olive Grovedam - 88%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’