HESSEQUA NUUS - Verlede week is 7,2mm welkome reën in die Korentepoortdam in die Hessequa-streek se opvanggebied gemeet.
Dié dam het binne 'n week met meer as 2% gedaal, die Duivenhoksdam in Heidelberg met 2,8% en die Olive Grovedam in Stilbaai met 5%.
Vlak 2 waterbeperkings is van krag in al die dorpe in die streek.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'