Update
SWELLENDAM NUUS - Die saak teen die twee mans, waarvan een glo 'n opvoeder is, is gister, 15 Oktober, tot Vrydag 17 Oktober vir 'n formele borgtogaansoek uitgestel.
Die twee, beide 42 jaar oud, staar aanklagte van beweerde verkragting in die gesig.
Dit hou verband met die beweerde verkragting van twee minderjarige seuns verlede week.
Vorige artikel: Swellendam in skok na gruwelike aantygings
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’