Update
HESSEQUA NUUS - Die hoogliggende dele van Grootvadersbosch Natuureservaat is besig om deur te loop onder die Brandrivier-brand.
Die brand het op 25 Januarie aan die onderkant van die Slapende Skoonheid weens rollende klippe vlamgevat.
Oppad na Barrydale het die wind die vlamme se rigting Sondag, 7 Februarie verander.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Vorige artikels:
- Slapende skoonheid se vlamme bring rou
- Brandrivier-brand eis sy tol
- Berg brand toe klippe rol
- 2 Wonings in gevaar met bergbrand
- Lugsteun gereed om brand te tem
- Bergbrand by Brandrivier
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'