Update Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die verswelgende Bergrivier-brand wat Maandag, 22 Januarie enkele kilometres vanaf Riversdal begin het, het sy tol geëis toe die vlamme ‘n brandweerman oorval het.
Anton Bredell, minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning in die Wes-Kaap, sê Melio van Rooy het die grootste opoffering tydens brandonderdrukkingsoperasies gemaak.
Van Rooy word deur die brandweerhoof van die Overberg-brandweerdienste, Reinard Geldenhuys beskryf as ‘n jong man wie se familie diep spore in Barrydale getrap het.
Van Rooy was ten tye van sy dood op Barrydale gestasioneer.
Suid-Kaap Forum het die brand se spoor van verwoesting vir twee dae gevolg.
Kyk 'n video hieronder:
Vorige artikels:
- Berg brand toe klippe rol
- 2 Wonings in gevaar met bergbrand
- Lugsteun gereed om brand te tem
- Bergbrand by Brandrivier
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'