HESSEQUA NUUS - ’n Beplande kragonderbreking deur Eskom sal blykbaar Donderdag 26 Julie van 08:00 tot 16:00 verskeie dorpe raak.
Daar kan moontlik nog ’n kragonderbreking op Donderdag 23 Augustus wees.
Geaffekteerde gebiede
Riversdal, Albertinia, Gouritzmond, Stilbaai, Jongensfontein en Herbertsdale, sowel as die omliggende boerevoerders.
Vir enige navrae skakel: 08600 37566.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'