RIVERSDAL NUUS - Tommy, 'n 18 maandeoue mannetjieskat, is sedert Maandag 26 Februarie vermis.
Hy is laaste in die Lobeliastraat-omgewing gesien.
'n Beloning is op die spel aan die persoon wat hom aan sy eienaars terugbesorg.
Indien jy weet waar Tommy is, skakel 084 5141 893.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'