ALBERTINIA NUUS - ‘n Jong vrou van Albertinia moes ‘n plan om geld in te samel maak en het haar passie vir oorbelle daarvoor ingespan.
Lydia Maree se skeppings het sedertdien ook in die Suid-Afrikaanse trougids verskyn.
Sy het groot toekomsplanne vir haar onderneming.
Lees meer in Vrydag se Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'