HESSEQUA NUUS - Die wag vir persone wat aansoek vir ‘n leerling- of bestuurslisensie wil doen, is verby.
Volgens Hessequa-munisipaliteit sal hulle nuwe aansoeke weer vanaf Maandag, 24 Augustus aanvaar.
Amptelike toetsing sal vanaf 1 September plaasvind.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'