HESSEQUA NUUS - Maak gereed vir nog ‘n fase 4-beurtkrag vandag.
Hier is die tye vir fase vier. Onthou asseblief dat tye kan verander. Suid-Kaap Forum het nie daaroor beheer nie.
Riversdal, Albertinia, Stilbaai, Vermaaklikheid, Jongensfontein en Melkhoutfontein:
• 04:00 tot 06:30
• 12:00 tot 14:30
• 20:00 tot 22:30
Witsand, Heidelberg en Slangrivier:
• 02:00 tot 04:30
• 10:00 tot 12:30
• 18:00 tot 20:30
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'