Gallery Video
HESSEQUA NUUSFLITS EN VIDEO - Hoewel dit lankal nie meer ongewoon is om 'n geliefde te veras nie, is daar tog verskeie mites en dikwels onbeantwoorde vrae.
Sommige van die dinge waaroor mense wonder, is of die kis saam met die liggaam veras word en of dit weer verkoop word; sê nou die persoon was in 'n diep koma en word wakker, hoe weet ek dit is ons geliefde se as...
Suid-Kaap Forum het die verassingsproses op video vasgelê tydens 'n persoonlike onderhoud met die eienaar van George Krematorium, Irene Vermeulen waarin meeste van dié onsekerhede beantwoord word.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'