HESSEQUA NUUS - Oorgewig en vetsugtigheid het die afgelope klompie jare toegeneem.
Baie meer vroue as mans is oorgewig of ly aan vetsug.
Dit kan oor die algemeen aan die eet van verkeerde kossoorte en ’n onaktiewe leefstyl toegeskryf word.
Geproseseerde kos – wat nie meer lyk soos hoe dit oorspronklik gelyk het nie – is ongesond. Die tekstuur daarvan is verfyn en baie sout of suiker is bygevoeg.
Kitskos wat in olie gebraai is, is ook ’n sondebok.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'