HEIDELBERG NUUSFLITS - 'n Wit Toyota Hilux-bakkie met 'n kappie (1987 model) met registrasienommer CCC 7268 is op Woensdag 25 Julie by 'n huis in Heidelberg gesteel.
Die polisie vra vir inligting wat hulle kan help om die bakkie te kry.
Kontak Heidelberg SAPD by 028 722 1910 as jy enige inligting kan verskaf.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'