Update
MELKHOUTFONTEIN NUUS - Die man wat sy tannie Annemique en tweejarige niggie Almique op Valenstyndag in 2022 in hulle huis in Melkhoutfontein vermoor het, het Vrydag 25 Augustus lewenslange tronkstraf gekry.
Hy het glo voor die moorde mandrax gerook en sy motief was roof.
Annemique se onderwyser man en seun Alex was by die skool ten tyde van die moorde.
Vorige artikels:
- 32-jarige in hegtenis na dubbele moord
- Opvolg: Moord op Melkhoutfontein
- Jong ma en haar jong kind vermoor
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’