Daar is besluit die groep sal voortgaan en onder die naam BeeUnique funksioneer. Volgens die projekleier, Ninia Matther is dit 'n gepaste naam omdat die dames so besig soos bye is en elke dame is uniek.
Almal is dit eens dat hulle mekaar beter leer ken het en soos 'n familie voel. Twee van die dames is nuwe intrekkers en die groepie het hul gemaklik by die res van die dorp laat inskakel en by hul groep verwelkom.
- Wêreldrekord-trui by nuwe sportstadion
- Opvolg: Trui na Londen vir wêreldrekord
- Liedjie aan breiers opgedra
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap FORUM, asook aanlyn.