STILBAAI NUUS - Die moderne mens het sy oorsprong in Afrika, maak nie saak watter nasionaliteit dit is nie.
Dit het duidelik uit prof. Christopher Henshilwood se aanbieding tydens die Hessequa-argeologievereniging se byeenkoms in Stilbaai op Donderdag 5 Maart geblyk.
Ons eie Blombosgrot is een van dié belangrikste uitgrawingspersele in die ontrafeling van moderne homo sapiens se storie.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'