STILBAAI NUUS - Sonwysers dui tyd aan deurdat die skaduwee van ’n regop wyser wat op ’n plat vlak staan, op ’n syfer tussen 1 en 12 val.
Op ’n analemmatiese sonwyser soos in Stilbaai se Tuin-op-die-Brak is jy self die wyser of gnomon as jy wil weet hoe laat dit is.
Dit sorg vir groot verwondering by oud en jonk.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'