SWELLENDAM NUUS - Inwoners van Railton, Swellendam ondervind al vir nagenoeg twee weke probleme met watertoevoer.
Volgens Gayl Manho, ’n plaaslike gemeenskapsaktivis is die toestand van die watertoevoerpype lankal ‘n probleem en dat die munisipaliteit hulle nie aan die mense van Railton se se pleidooie steur nie.
Volgens van die inwoners is die water wat met die trokke voorsien word, net geskik vir hul wasgoed en huishoudelike take.
'Ons bring jou die nuutste Swellendam, Hessequa nuus'