Gallery Video
MELKHOUTFONTEIN NUUS EN VIDEO - Nie eens dreigende donderwolke het 1 400 gaste gekeer om saam by die sesde vredestafel in Melkhoutfontein aan te sit nie.
Dié inisiatief wat deur Ouma Lena se Huis gekoördineer word bied aan mense uit Stilbaai en Melkhoutfontein die geleentheid om in harmonie saam te eet en bande te smee.
Die gaskunstenaars was akteur en motiveringspreker Zane Meas en die kletsrymer HemelBesem.
Fotogalery: Rekordgetalle by Vredestafel
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'