RIVERSDAL NUUS - Na Riversdal se gesondheidswerkers sedert die uitbreek van die Covid-19 pandemie daagliks veg vir mense se lewens, is hulle Maandag, 18 Januarie verras met iets soets en spesiaal.
Julene Nortier was die breinkrag agter die inisiatief aan gesondheidswerkers om iets spesiaal te oorhandig om hulle gewaardeer en spesiaal te laat voel.
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'