HESSEQUA NUUS - ’n Voorbrand wat Vrydag 20 Desember deur die nag afgehandel is, sal hopelik keer dat die vuur wat Dinsdag langs die pad na Gouritsmond begin het, weer opvlam.
Dié voorbrand is in ’n bergagtige gebied gedoen.
Volgens Herman Pieters, woordvoerder vir Garden Route-distriksmunisipaliteit, is die smeulende plantmateriaal in die geibed telkens deur die hoë temperatuur en winderige toestande aangewakker.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'