STILBAAI NUUS - Die Stilbaai Filatelie-vereniging het Saterdag, 4 Desember 'n uitstalling van hulle lede se unieke posseëls versamelings by Die Waenhuis, Jagersbosch uitgestal.
Adriaan Loots het in die laaste drie jaar Suid-Afrikaanse posseëls van voëls begin versamel.
Die unieke uitstalling van John Willemse was seëls van allerhande seeskulpe met die werklike skulp langs die posseël.
Indien jy betrokke wil raak of meer inligting wil hê, kontak vir Fred Meyer (083 676 1379) of Karel Nel (082 414 4881 / Karelnel@mweb.co.za).
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'