RIVERSDAL NUUS - Adjudant-offisier Yolanda Prinsloo van Riversdal-polisie sit met 'n effense verknorsing en sy soek hulp.
Ongeveer twee weke gelede het sy 'n duursame oorbel in die omgewing van Laerskool Volschenk in óf Warden-, óf Maraisstraat verloor.
Sy is bereid om 'n beloning te betaal vir die persoon wat dit ongeskonde aan haar terugbesorg.
As jy kan help bel Prinsloo by 028 713 8520 (kantoorure) of 082 394 4711 (na-ure).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'