RIVERSDAL NUUSFLITS – Indien jy jou motorsleutels verloor het, is dit waarskynlik die stel wat vanoggend by Suid-Kaap Forum se kantore ingehandig is.
‘n Weldoener het die sleutels om ongeveer 09:45 ingehandig.
Aan die sleutelring is slegs twee sleutels waarvan een vir ‘n Toyota is, asook ‘n swart Toyota sleutelhouer.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'