Dit verbind plaaslike regering om alle mense in Hessequa te dien. Die Batho Pele waardes en beginsels ondersteun die landswapen en is 'n verbintenis aan waardes en beginsels:
- Agt waardes en beginsels van Batho Pele
- Gereelde konsultasie
- Bepaling van diensstandaarde
- Verhoogde toegang tot dienste
- Hoër vlakke van hoflikheid
- Voorsiening van meer en beter inligting oor dienste
- Verhoogde ontvanklikheid en deursigtigheid
- Regstelling van foute en probleme en
- Die beste moontlike waarde vir geld.
* Op 1 Oktober 1997 het die regering met 'n Batho Pele-veldtog begin wat gemik is op die verbetering van dienslewering aan die publiek.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'