HESSEQUA NUUS - Navorsing wat deur ’n Amerikaanse universiteit gedoen is het bevind dat mense se gemoedstoestand afhanklik is van die omgewing waar hulle woon.
Mense wat naby verwaarloosde erwe woon was meer depressief, en hul terneergedruktheid het gewyk toe die erwe opgeruim is.
Dit laat ’n mens wonder of daar ’n verband kan wees tussen bouvallige strukture en die pleeg van selfdood in sekere buurte.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'