STILBAAI NUUS - ’n Bekende gesig in die Stilbaai Toerismeburo, Hannetjie Ferguson, tree einde Julie na 25 jaar af.
Sy sal darem nog elke tweede Saterdag en in Desember aflos.
Annerise Wolmarans neem die bestuur van die buro by haar oor.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'