Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die veldbrand langs die Jongensfontein-pad is onder beheer gebring.
Twee brandweerwaens was vinnig op die toneel en het saam met vrywilligers ingespring om die vlamme te keer.
Volgens munisipale bestuurder Johan Jacobs sal deeglik ondersoek na die oorsaak ingestel word.
Kyk 'n video hieronder:
Die veldbrand langs die Jongensfontein-pad is onder beheer gebring.
Foto's: Deona Aucamp
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'