HEIDELBERG NUUS - Jason, seun van Colin en Sheriffa Slimmert het sy graad in professionele verpleging virtueel in ontvangs geneem.
Hy het in 2015 aan Kairos Senior Sekondêre Skool matrikuleer, waarna hy aan die Wes-Kaap Kollege van Verpleging, Boland Overberg-kampus sy studies voltooi het.
Hy het sy prakties by Paarl-hospitaal gedoen en is nou by Brewelskloof-hospitaal op Worcester werksaam.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'