STILBAAI NUUS - Bokkie en Elzie Erasmus was op 4 Februarie 66 jaar getroud.
Die egpaar woon reeds die afgelope 31 jaar op Stilbaai. Hulle het voorheen op Vanderbijlpark gebly.
Hulle het 'n dogter en drie seuns, nege kleinkinders en sewe agterkleinkinders.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'