Gallery
HEIDELBERG NUUS - Die personeel van Kairos Senior Sekondêre Skool, Abet Geletterdheidsentrum en E-Centre in Heidelberg is raadop oor die vandalisme op hul onderskeie persele.
Veral Kairos is die afgelope tyd baie skade berokken.
“Dit kos die skool ongeveer R10 000 om die skade te herstel en te vervang, geld wat die skool nie het nie,” het hy ontsteld gesê.
Sers. Imorgene Hendricks, polisiekommunikasiebeampte het bevestig dat kriminele klagtes by die plaaslike polisie aanhangig gemaak is. Sy doen ‘n beroep op alle inwoners om, indien hulle weet wie die skuldiges is, dit onmiddellik aan te meld.
FOTOGALERY: Vandalisme neem toe op Heidelberg
Foto's: Clive Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'