Gallery
RIVERSDAL NUUSFLITS - ’n Kleurryke karnaval is nou op Riversdal vanaf Saterdag 4 Augustus.
Die eienaar van Carnival Foods, Martie Labuschagne het besluit om iets nuut en opwindend te skep.
Op die hoek van Barry- en Hoofstraat sal jy allerlei lekkernye en verskillende kossoorte met ’n verskil vind.
’n Russel Hobbs elektriese drukkoker is steeds op die spel ter viering van die opening van dié winkel.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'