RIVERSDAL NUUS - Die Riversdalse Tuinbouklub en vriende het Mosselbaai-omgewing en Friemersheim besoek.
Die Groot-Brakrivier-museum in Amy Searlestraat was die tweede besoekpunt. Dié gebou was eens ’n skool wat in 1902 opgerig is.
Hier het die groep ’n skyfievertoning van ‘Die storie van Shweshwe’ geniet.
Cecile Hough se Tassiemassie is ’n ruiker van kruie wat sy vir pasiënte in die hospitaal uitdeel.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'