Aan die stuur van sake is Louise Malherbe, wat altyd gereed is vir 'n heerlike geselsie.
Ervaar kultuur en geskiedenis, besigtig die galg in die galgkamer, bederf jouself met ou-wêreldse bekoring, snuffelhoekies en heerlike eetgoed.
Ontspan in die gesellige binnehof of stap deur die tronk met die destydse selle wat omskep en toegerus is met die mooiste artikels en produkte.

'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'