HEIDELBERG NUUSFLITS - Die groep se fokus was weer op die bediening van die Woord en die verspreiding van Bybels onder die Herero en Himbagemeenskappe van Orumana in Noord-Namibië.
Die toergroep was vanjaar weereens hartlik deur die Orumana-hoofmanne ontvang en kon hul werk sonder enige haakplekke begin en suksesvol voltooi.
’n Skool wat verlede jaar nog skepties gestaan het teenoor die teenwoordigheid van die kerk en sendingwerk in die Orumana-streek, het sy deure vir die uitreikspan oopgegooi.
Die uitdeel van oudio-Bybels in die taal van die plaaslike inwoners het groot byval gevind.
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'