Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Ten spyte van baie moeilike omstandighede, het Benice Havenga, graad 12-leerder van Hoërskool Albertinia nie toegelaat dat dit haar onderkry nie en is sy eerste onder die Top 10.
Buiten die Covid-19-pandemie en al die stres wat daarmee gepaardgaan, het Benice se moeder boonop ook verlede jaar haar stryd teen kanker verloor.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'