• Albertinia: 1 Maart van 09:00 tot 11:00 by die gemeenskapsaal.
• Gouritsmond: 1 Maart van 12:00 tot 14:00 by die gemeenskapsaal.
• Riversdal, Garcia en Vermaaklikheid: 1 Maart van 15:00 tot 18:00 by Jurisch Park.
• Melkhoutfontein: 2 Maart van 09:00 tot 11:00 by die Melkhoutfontein saal.
• Stilbaai: 2 Maart van 12:00 tot 15:00 by die gemeenskapsaal.
• Jongensfontein: 2 Maart van 15:30 tot 17:00.
• Heidelberg: 3 Maart van 09:00 tot 12:00 by die Heidelberg Gemeenskapsaal.
• Witsand: 3 Maart van 13:00 tot 15:00 by die parkeergebied by die munisipaliteit.