HESSEQUA NUUS - Hessequa-munisipaliteit se planne is in plek om Toerismemaand te vier.
Die munisipaliteit se kommunikasie-beampte, Didi Budricks, verduidelik dat die toerisme-afdeling reeds op 1 September met 'n virtuele toer van die streek begin het.
"Die idee daaragter is om aan besoekers die geleentheid te bied om al die besienswaardighede te ontdek en sodoende te ervaar dat die dorpe meer as net 'n dagbesoek of oornag bestemming is," sê sy.
• Lees meer oor die munisipaliteit se planne om Toerismemaand te vier aanlyn en in Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'