Update
HESSEQUA NUUS - Hessequa-munisipaliteit se tegniese probleme met hul telefoonstelsel is opgelos.
Alle lyne is weer funksioneel.
Die telefoonlyne was vroeër vandag buite werking as gevolg van probleme met Telkom.
Lees 'n vorige artikel: Hessequa-munisipaliteit se telefoonlyne af
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'