Update
HESSEQUA NUUS - Hessequa-munisipaliteit is nie tans telefonies bereikbaar nie.
Volgens die munisipaliteit ondervind hulle tegniese probleme met Telkom, wat sowel inkomende as uitgaande oproepe raak.
Daar word aan die probleem gewerk.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'