RIVERSDAL NUUS - Dit is nie net dorpe en stede se name wat verander nie, maar ook straatname en Riversdal is nie ‘n uitsondering nie.
Die volgende straatname het telkemale met verloop van tyd verander:
• Borcherdsstraat > Langstraat
• First Street Back > Kingstraat > Van Riebeeckstraat
• Second Street Back > Queenstraat > D’Urbanstraat
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'