HESSEQUA NUUS - Die versengende hitte van Woensdag het almal laat skarrel vir skaduwee.
Dit was nog nie regtig somer hier teen die kus nie, maar Woensdag was bietjie skielik.
Die Forum het egter vir Shaun Prinsloo, die eienaar van ‘n plaaslike duikskool in Stilbaai-hawe gekry nadat hy onderwater weggekruip het.
Shaun het besluit dis beter om sy seun Leonard en vir Chris Barnett bietjie touwys te maak onderwater en sodoende te ontsnap van die hitte.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’