STILBAAI NUUS - Talle grysbokkies is al op Stilbaai in die dorpsgebied raakgery en inwoners voel hul kinders en diere is nie meer veilig nie met motoriste wat teen hoë snelhede hier ry.
Didi Budricks, munisipale kommunikasiebeampte het op navraag oor die bewerings gesê dat verkeersdienste die situasie sal monitor en optrede loods waar verkeerswetgewing oortree word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'