STILBAAI NUUS - Die Passiespele wat in April in Stilbaai sou plaasvind, is uitgestel.
Volgens Marietjie Strydom sal dit nou waarskynlik vanaf 14 tot 16 Oktober vanjaar plaasvind.
Hulle vra onverskoning vir die ongerief wat dit mag veroorsaak vir belangstellendes.
Vorige artikel:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'