STILBAAI NUUSFLITS - Dié gemeenskap het Maandagoggend 6 November die Swart Maandag-aksie, wat die vorige Maandag (30 Oktober) landswyd plaasgevind het, wééreens ondersteun nadat ‘n klein groepie die vorige week ook bymekaar gekom het.
Elizma Kasselman de Jager wat op ‘n plaas op Droëvlakte boer, het die inisiatief van stapel gestuur en dit is in samewerking met die plaaslike polisie, asook Hessequa-verkeer beplan.
Die optog was nie polities van aard nie en was teen plaasmoorde en geweld.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
ARTIKEL EN FOTO'S: ELZA THIART-BOTES, KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'