STILBAAI NUUS - Stilbaai het Sondag 31 Maart die toekenning gekry as die KykNET-Kwêla Dorp van die Jaar in die Wes-Kaap.
Die dorp dring nou deur na die finale ronde waaraan die wenners van die nege provinsies deelneem.
Bredasdorp en Worcester was die ander twee Wes-Kaap finaliste.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Tuinroete nuus'