STILBAAI NUUS - Stilbaai mik vir die Kwêla dorp van die jaar toekenning.
Drie streekfinaliste vir vanjaar se kompetisie sal vanaand, Sondag 3 Maart bekendgemaak word - met ander woorde, drie finaliste vir elke streek vir die volgende paar weke.
Op sosiale media is dit duidelik dat die gemeenskap hoop dié dorp het genoeg stemme gekry om een van die streekfinaliste te wees.
Stemme vind deur middel van sms’e plaas.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'