STILBAAI NUUS - Stilbaai is een van die Wes-Kaap se drie finaliste in KykNET-Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie.
Suid-Kaap Forum het gaan uitvind wat so besonders aan die kusdorp is wat dit dalk die Wes-Kaap se wenner kan maak wat Sondag 31 Maart aangekondig word.
Die ander finaliste is Bredasdorp en Worcester.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'