STILBAAI NUUS - Stilbaai-rolbalklub het op Vrydag 16 en Saterdag 17 September die 11de Stilbaai Classic-toernooi aangebied.
Spanne van Mosselbaai, Hartenbos, Robertson, Bellville, George en Stilbaai het mekaar die stryd in gemengde viere aangesê.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'