STILBAAI NUUS - Dis tyd vir die jaarlikse hernuwing van lidmaatskap vir alle lede en nuwe belangstellendes van die Stilbaai Bewaringstrust.
Volgens voorsitter dr. Deon Begemann is die lidmaatskapregister nie op datum gehou nie en almal word versoek om ’n aansoekvorm te voltooi.
Begemann kan per e-pos by begemannd@gmail.com, of per telefoon by 082 440 7910 gekontak word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'